Wittebrood en 55ste huweliksherdenking by dieselfde plek vir dieselfde prys

KWAZULU-NATAL. – Die McKenzie-egpaar het op 24 Januarie 1970 hulle wittebrood by die Rawdons-hotel in die KZN Middelland deurgebring. Die hotel het destyds se tarief gehandhaaf en die paar net R9,08 vir ‘n nag se verblyf laat betaal. Die Rawdons-hotel, wat die spesiale paar se huweliksherdenking met foto’s van die kwitansie van 55 jaar gelede … Continue reading Wittebrood en 55ste huweliksherdenking by dieselfde plek vir dieselfde prys