Zuma se dogter – verhoordatum vir onrusaanhitsingsaak vasgestel
KWAZULU-NATAL. – Duduzile Zuma-Sambudla het Donderdag in verband met die onrus en openbare geweld wat gedurende Julie 2021 in verskeie dele van die land uitgebreek het in die Durban-hooggeregshof verskyn. Natasha Ramkisson-Kara, NVG-woordvoerder, sê in ‘n verklaring Zuma-Sambudla staan tereg op aanklagte van die pleeg van terrorisme, asook twee aanklagte van aanhitsing tot die pleeg … Continue reading Zuma se dogter – verhoordatum vir onrusaanhitsingsaak vasgestel
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed