MK-party dreig met nasionale stilstand as BTW verhoog word

Lees ook :

MK-party dreig met nasionale stilstand as BTW verhoog word fotokrediet: Canva

Die MK-party het gedreig met ’n nasionale stilstand as BTW verhoog word. Dit volg na die begrotingtoestpraak in Februarie tot môre uitgestel is oor ’n meningsverskil tussen partye oor ’n voorstel om BTW met 2% te verhoog.

Lees ook: 2025-begroting goedgekeur

Die MK=party het gesê as die regering ’n begroting aanvaar wat ’n verhoging van BTW insluit, sal hulle die land tot ’n stilstand bring.

Die party het voorgestel besigheidsbelasting moet met 1% verhoog word en ’n welvaartbelasting vir die top 1% van werkende mense moet ingestel word.

Bronne: iAfrica, EWN, Briefly

Lees ook: 2025-begroting goedgekeur

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief