Suspected drunk driver collides with traffic officers on N2
A motorist has been arrested after allegedly driving under the influence and colliding with a marked Metro Police vehicle on the N2 in Cape…
Misdaadnuus, polisienuus, hofverslae en ondersoeke uit Suid-Afrika.
A motorist has been arrested after allegedly driving under the influence and colliding with a marked Metro Police vehicle on the N2 in Cape…
’n Motoris is in hegtenis geneem nadat hy glo onder die invloed van alkohol met ’n gemerkte Metropolisievoertuig op die N2 in Kaapstad gebots…
Cape Town law enforcement officers discovered more than a ton of dagga in a vehicle in Elsiesrivier early Monday morning. Two occupants were arrested.
Kaapstad se wetstoepassingsbeamptes het vroeg Maandagoggend meer as ’n ton dagga in ’n voertuig in Elsiesrivier ontdek. Twee insittendes is in hegtenis geneem.
Monique van Aswegen has been arrested by Specialised Security Services in connection with the murder of Jackie van Aswegen in Brakpan in 2022.
Monique van Aswegen is volgens Specialised Security Services in hegtenis geneem in verband met die moord op Jackie van Aswegen in Brakpan in 2022.
A 33-year-old woman and a 22-year-old man have been arrested after police discovered a fetus in a shallow grave at a property in Mmakau.
’n 33-jarige vrou en ’n 22-jarige man is in hegtenis geneem nadat die polisie ’n fetus in ’n vlak graf by ’n eiendom in…
Two German men aged 50 and 48 have been arrested following an alleged rape at a hotel in Wakkerstroom, Mpumalanga.
Twee Duitse mans van 50 en 48 jaar is in hegtenis geneem ná ’n beweerde verkragting by ’n hotel in Wakkerstroom, Mpumalanga.