Wêreld Psigiese Gesondheidsdag – hoe help jy iemand?
Vandag is dit Wêreld Psigiese Gesondheidsdag, deur die Wêreldgesondheidsorganisasie ingestel. Die tema vanjaar is: Ervarings van mense met geestesgesondheidstoestande word gehoor: werklike stemme, werklike…