DA provides further information on Gayton McKenzie to Public Protector
The DA has submitted additional information to the Public Protector as part of an investigation into Sports Minister Gayton McKenzie's alleged breach of his…
Politieke nuus, beleid en belangrike politieke ontwikkelings.
The DA has submitted additional information to the Public Protector as part of an investigation into Sports Minister Gayton McKenzie's alleged breach of his…
Die DA het verdere inligting aan die openbare beskermer (OB) voorgelê as deel van ’n ondersoek na Gayton Mckenzie, die minister vir sport, kuns…
A total of 142 072 candidates have been nominated to contest 10 526 seats in this year's local government election on 4 November, representing…
Altesaam 142 072 kandidate is genomineer om 10 526 setels in vanjaar se plaaslike regeringsverkiesing op 4 November te betwis. Dit is sowat 43%…
WES-KAAP. – Geordin Hill-Lewis sê 418 000 nuwe poste is reeds sedert die begin van die huidige termyn in Kaapstad geskep. Hy belowe dat…
WES-KAAP. – Die DA steun die Stad Kaapstad se besluit om ’n interregeringsdispuut met Firoz Cachalia, die waarnemende minister van polisie, te verklaar oor…
WES-KAAP. – Die DA gaan Maandag die stryd om private eiendom in die Wes-Kaapse Hooggeregshof voer, waar die party die grondwetlikheid van die nuwe…
Die kabinet het goedkeuring verleen dat die geldigheidstydperk van bestuurslisensies vir ligte motorvoertuie en motorfietse van vyf na 10 jaar verleng word. Die wysiging…
Die African Transformation Movement (ATM) het hul regslui opdrag gegee om die konstitusionele hof dringend te nader oor die voortslepende regstryd rondom president Cyril…
THOHOYANDOU. – Alles is gereed by die Thohoyandou-stadion in Limpopo waar die EFF vandag hul 13de bestaansjaar vier. Dié geleentheid dien ook as die amptelike…