Nuusflits is Suid-Afrika se nasionale aanlynkoerant. Ons publiseer daagliks Afrikaanse nuus uit al nege provinsies, gratis en op enige toestel. Ons dek die grootste metro’s sowel as die kleinste plattelandse dorpies.
Ons gehoor
Meer as 90% van ons lesers is in Suid-Afrika.
Vroue: 66%
Mans: 34%
Ouderdom
18 tot 24: 8%
25 tot 34: 22%
35 tot 44: 28%
45 tot 54: 22%
55 tot 64: 13%
65+: 7%
Ons syfers
450 000 volgelinge oor twee bladsye
152 miljoen kyke per jaar
2.7 miljoen skakelklikke per jaar
1.75 miljoen betrokkenheidsaksies per jaar
500 tot 700 plasings per maand
TikTok
21 000 volgelinge
WhatsApp-kanaal
2 300 lede
Kyke, reikwydte en betrokkenheid is platformsyfers en verteenwoordig nie unieke lesers nie.
Waar lesers ons volg
Nuusflits is beskikbaar op die webwerf, die Nuusflits-toep vir Apple en Android, ons daaglikse nuusbrief, WhatsApp, Telegram, Facebook, Instagram, TikTok, YouTube, LinkedIn en X.
Lid van die Persraad van Suid-Afrika
Nuusflits is ‘n lid van die Persraad van Suid-Afrika en onderskryf die Perskode vir Etiek en Gedrag vir Suid-Afrikaanse gedrukte en aanlyn media. Ons verbind ons tot verantwoordelike, akkurate en billike joernalistiek.
Wetlike kennisgewings
Nuusflits is ‘n voldoenende aanlynkoerant vir die publikasie van statutêre kennisgewings. Bestorwe boedelkennisgewings ingevolge artikel 29 en artikel 35(5) van die Wet op Boedelbereddering 66 van 1965 word hier gepubliseer, in ooreenstemming met Meesterdirektief 1 van 2025.
Adverteer by Nuusflits
Vra ons tariefkaart aan vir enkelplasings, baniere en maandelikse pakkette. Kontak ons by [email protected].





