Man R195k beboet vir rook by die werk

Lees ook :

Man word R195k beboet vir rook by die werk
Man word R195k beboet vir rook by die werk fotokrediet: Canva

Lees ook: Australiese man in hegtenis geneem oor ‘bong’ wat lyk soos AK-47

‘n Japannese man (61) is glo R195 723 beboet vomdat hy by die werk gerook het.

Die man is ‘n senior openbare werker in Osaka waar dit streng verbode is om te rook. Rokers kan beboet word as hulle by die werk rook.

Die man het glo in die 14 en ‘n half jaar wat hy by die maatskappy werk 4 512 keer by die werk gerook wat 355 uur en 19 minute was wat hy nie gewerk het nie.

Hy en twee ander werkers is ondersoek na mense gekla het oor hulle rookgewoontes, maar hulle het glo gelieg dat hulle nie rook nie en het hulle bestuurder se waarskuwing igroneer.

Hulle is daarna beboet.

Bronne: IOL, Ghanamma, Wionews, Straits Times

Lees ook: KZN-polisie sal mense ingelig hou oor AKA-saak, vra vir geduld

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief