Lees ook: Pakistan ook geteiken in Iranse aanval, kinders oorlede
Iran. – Volgens Iranse staatsmedia is drie vrouens en vier kinders gister dood na Pakistan vuurpyle uit wraak op Iran gevuur het.
Iran het die week Pakistan, Sirië en Irak aangeval om “terreur-groepe” te teiken. Minstens twee kinders is in Pakistan dood in die aanval.
Iran het gesê die aanvalle volg na die terreurgroep Jaish al-Adl se aanvalle op Iranse polisie.
Bronne: IOL, Express, ABC News
Lees ook: Pakistan ook geteiken in Iranse aanval, kinders oorlede





