Brandvlei-gevangenis aan die brand

Lees ook :

Worcester FM het bevestig dat strukture op die perseel van Brandvlei Gevangenis aan die brand is.

Brandbestryders is reeds op die toneel om hulp te bied.

Worcester FM het die volgende video’s gedeel:

Video 4

Video 3

Video 2

Video 1

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief