Ndumiso Madlala, stigter van Soweto Gold Beer, oorlede

Lees ook :

Ndumiso Madlala, stigter van Soweto Gold Beer, oorlede fotokrediet: Instagram

Ndumiso Madlala, die stigter van Soweto Gold Beer, is aan lewerversaking oorlede.

Lees ook: Watertoevoer in Kaapstad vanaf vandag tot Donderdag onderbreek

Sy familie het sy heengaan bevestig en het gesê hy sal Saterdag 6 September in KwaZulu-Natal ter ruste gelê word. Madlala se liggaam sal vanaf Gauteng na KwaZulu-Natal voor die begrafnis vervoer word.

Madlala, ’n gekwalifiseerde chemise ingenieur, het sy loopbaan verlaat om die eerste brouery in Suid-Afrika in swart besit te begin. Hy het Soweto Gold Beer in 2013 gestig.

Bronne: Instagram

Lees ook: Watertoevoer in Kaapstad vanaf vandag tot Donderdag onderbreek

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief