Die Horseshoe Motel is die ideale plek vir jou funksies en bied ook die perfekte slaapplek vir wanneer jy deur die Noord-Kaap reis. Skakel die Horseshoe Motel Kimberley by 053 832 5267 om jou bespreking te maak of stuur ‘n e-pos aan [email protected] vir meer inligting.
*ADVERTENSIE
Lees ook: Bespreek die Horseshoe Motel vir jou jaareindfunksie





