Hond skenk bloed en red ietermagog

Lees ook :

Foto's: Johannesburg Wildlife Veterinary Hospital

GAUTENG. – ‘n Hond genaamd Ozzy wat deur die DBV gered is, het Sondag die dragtige Temminck-ietermagog, genaamd Roma, en haar ongebore kleintjie op sy beurt met ‘n bloedoortapping gered.

Johannesburg Wildlife-veeartsenyhospitaal sê Roma en haar ongebore kleintjie is die jongste slagoffers van onwettige wildhandel en het die feite van die ongewone bloedoortapping op sosiale media gedeel.

Roma was vir weke aan die genade van wildstropers oorgelaat en was vreesbevange en gedihidreer. Die hospitaal en sy dokters het dadelik ingespring om die ietermagog se lewe te red. Met ‘n sonar is boonop ontdek daar word ook vir ‘n baba se lewe baklei.

Toe Roma se toestand Sondag versleg, is daar besluit om hulle deur ‘n noodbloedoortapping te probeer red. By gebrek aan ietermagogbloed is Ozzy, wat die naaste tipe bloed het, ingespan en word hy toe die held van die dag.

In die plasing is bevestig Ozzy het as tydelike oplossing 100 ml bloed aan Roma en haar baba geskenk.

“Ons hartlike dank aan jou dapper klein Ozzy-hondjie – dit is ‘n biefstuk-aandete vir jou!”

Foto: Johannesburg Wildlife Veterinary Hospital 

Lees die volledige plasing hier onder:

Rescued dog gives blood to save pangolin:

The illegal trade in wildlife is rife in South Africa and little Roma, the Temminck’s pangolin, is its latest victim.

Weeks without food or water in the hands of her poachers left her emaciated, severely dehydrated and absolutely terrified. Rushed to our hospital, the team fought to stabilize her and discovered during ultrasound that it was two lives they were fighting for as the little female pangolin was pregnant.

Today Roma’s stats plummeted and with two little lives on the line Dr K decided that the only way to try and save them was to perform an emergency blood transfusion. Without access to fresh pangolin blood, Ozzy, her rescued terrier cross, was the closest match and became both the blood donor and the hero of the day!

Roma received 100ml of Ozzy’s blood and although this is not a permanent solution, it could just buy the precious time needed to get the pangolin blood she so desperately needs.

Our heartfelt thanks to you brave little Ozzy dog – it is a steak supper for you!

Your support means the world to us and ensures that the Johannesburg Wildlife Veterinary Hospital can continue the fight to save Roma, her unborn pup and other rescued victims of wildlife trafficking.

Please use the following link for ways to help us:

https://www.johannesburgwildlifevet.com/make-a-donation.html

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App