SP-werker durf koue water in Dalhwamweg kaalbolyf aan

Lees ook :

’n Munisipale werker van Sol Plaatje-munisipaliteit het die koue wind en weer getrotseer en die water kaalbolyf aangedurf om ’n waterlekkasie in Dalhwamweg in Klisserville te herstel.

Sello Matsie, woordvoerder vir die munisipaliteit, sê: “Ons is trots op ons werkers wanneer hulle die hoogste gehalte werk spoedig lewer.”

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief