Rosanna Ramos, ‘n 36-jarige ma van twee van Bron, het vanjaar met Eren Kartal, ‘n “man” wat sy op ‘n AI-app geskep het, “getrou”.
Daily Mail berig Ramos het hom in 2022 op die app Replika geskep.
Die man is volgens Daily Mail op ‘n gewilde karakter van Attack on Titan gebaseer.





