Josua Tuisova se ma oorlede minder as twee maande na sy seun sterf

Lees ook :

Josua Tuisova se ma oorlede minder as twee maande na sy seun sterf
Josua Tuisova se ma oorlede minder as twee maande na sy seun sterf fotokrediet: Canva

Lees ook: Fiji se Tuisova mis seun se begrafnis om deel te neem aan RWB

FIJI. – Die Fidjiaanse rugbyspeler, Josua Tuisova, se ma is oorlede minder as twee maande na die dood van sy sewejarige seun.

Tuisova het verlede week voor die Racing Top 14-wedstryd teen Toulon by die Stade Mayol uitgevind sy ma is oorlede.

Tuisova se seun het in September na ’n lang siekbed net voor die Flying Fijans se Wêreldbeker-rugbywedstryd teen Georgia gesterf. Tuisova het besluit om sy seun se begrafnis te mis om aan die wedstryd deel te neem.

Tuisova se spanmaats en hulle opponente het hulle ondersteuning vir Tuisova gewys deur swart bande om hulle arms te vertoon.

Bronne: Planet Rugby, Wales Online, Iscaninfo

Lees ook: Fiji se Tuisova mis seun se begrafnis om deel te neem aan RWB

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief