Woolworths verwyder Joodse produk van rakke

Lees ook :

Woolworths verwyder Joodse produk van rakke
Woolworths verwyder Joodse produk van rakke fotokrediet: Canva

Lees ook: Man in hegtenis vir besit van kinderpornografie

Woolworths het ’n Joodse produk van hulle rakke verwyder na die maatskappy glo dreigemente ontvang het.

Die besluit kom terwyl die oorlog tussen Hamas en Israel reeds duisende mense se lewens geëis het. Sedert 7 Oktober toe Hamas Israel aangeval het, het mense druk op Woorlworths geplaas om op te hou om Israeliese produkte te verkoop.

Woolworths het gesê hulle het die enigste produk van Israel ingevoer wat hulle verkoop van hulle rakke verwyder om hulle werknemers en klante te beskerm. Hulle het gesê hulle het dreigemente ontvang omdat hulle dit verkoop.

Woolworths het gesê die besluit is nie ’n aanduiding van politieke affiliasies nie en beklemtoon dat hulle nie enige land in die oorlog ondersteun nie.

Bronne: EWN, BusinessLive, TimesLIVE

Lees ook: Man in hegtenis vir besit van kinderpornografie

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief