Babas uit Gaza-hospitaal ontruim

Lees ook :

Babas ontruim uit Gaza-hospitaal
Babas ontruim uit Gaza-hospitaal fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Ramaphosa vra internasionale strafhof moet Israel vir oorlogsmisdade ondersoek

GAZA. – Altesaam 31 vroeggebore babas is gister uit die beleërde Al-Shifa-hospitaal ontruim. Die WGO het die laaste pasiënte en personeel ontruim na die Israeliese weermag dit verlede week ingeval het.

Die babas en personeel sal onder hoë risiko deur die Rafah-grenspos na Egipte geneem word.

Daar was Saterdag weer ’n aanval op die Jabalia-vlugtelingkamp waarin  meer as 80 mense dood is.

Die dodetal in Gaza staan op 12 300. In Israel is die dodetal hersien na 1 200 met 240 mense wat ontvoer is na Hamas Israel op 7 Oktober aangeval het.

Bronne: eNCA, Los Angeles Times, New Indian Express

Lees ook: Ramaphosa vra internasionale strafhof moet Israel vir oorlogsmisdade ondersoek

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief