Lees ook: Adam Peaty toets positief vir Covid na hy silwer by Spele wen
PARYS, FRANKRYK. – Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) is meer as 40 atlete by die Paryse Olimpiese Spele positief vir Covid getoets.
Die WGO het gesê Covid-gevalle is weer aan die styg en lande moet voorsorg tref.
Adam Peaty, Britse swemmer, is positief getoets vir Covid die dag na hy ’n silwermedalje gewen het en Lani Pallister, swemmer van Australië, moes onttrek na sy siek geraak het.
Bronne: IOL, EWN, The Standard
Lees ook: Adam Peaty toets positief vir Covid na hy silwer by Spele wen





