Adam Peaty toets positief vir Covid na hy silwer by Spele wen

Lees ook :

Adam Peaty toets positief vir Covid net na hy silwermedalje gewen het in Spele
Adam Peaty toets positief vir Covid net na hy silwermedalje gewen het in Spele fotokrediet: Canva

Lees ook: Nog ‘n aanval in Frankryk, telekommunikasienetwerk geteiken

PARYS, FRANKRYK. – Adam Peaty is positief getoets vir Covid die dag na hy die silwermedalje vir span GB in die 100 m borsslag by die Olimpiese Spele gewen het.

Peaty het tydens ’n onderhoud na sy wen gesê hy voel “effens siek met ’n iets in sy keel”. Span GB het gesê Peaty het oornag sieker geword en hy het toe positief vir Covid getoets.

Daar is nou geen protokolle in plek om te keer dat hy aan die Spele deelneem nie en hy kan teen Vrydag moontlik weer as deel van die aflosspan deelneem.

Bronne: The Irish Sun, The Independent, BBC

Lees ook: Nog ‘n aanval in Frankryk, telekommunikasienetwerk geteiken

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief