Lees ook: Kongo kry volgende week eerste entstof teen a-pokke
THAILAND. – Volgens owerhede in Thailand is ’n geval van a-pokke aangemeld by ’n man (66) wat verlede week van Afrika af gereis het.
Toetse is uitgevoer om te sien of hy die gevaarliker klade 1b-variant onder lede het.
Dit is onbekend in watter Afrika-land die man was.
Bronne: DW – South Africa, CNA, Reuters
Lees ook: Kongo kry volgende week eerste entstof teen a-pokke





