Brekende Nuus
Afrikaans

Iran sê weerwraak teen Israel gaan ‘tyd neem’

Iran sê weerwraak teen Israel gaan ‘tyd neem’

fotokrediet: Canva
Iran sê weerwraak teen Israel gaan ‘tyd neem’ fotokrediet: Canva

Lees ook: Iranse vrou verlam na polisie haar glo skiet oor hijab

IRAN. – Volgens ‘n woordvoerder van Iran se Islamitiese Revolutionary Guard Corps (IRGC) gaan die beplande weerwraak teen Israel “tyd neem”.

Ali Mohammad Naeini het gesê: “Tyd is aan ons kant en die wagperiode vir die weerwraak kan verleng word”.

Iran het gesweer om weerwraak te neem na die dood van die Hezbollah-leier, Fu’ad Shukr, en die dood van Hamas-leier, Ismail Haniyeh.

Volgens CNN is Haniyeh dood na ‘n bom in die gastehuis waar hy gewoon het geplant is.

Bronne: CNN, Egypt Independent, Bloomberg

Lees ook: Iranse vrou verlam na polisie haar glo skiet oor hijab