Afrika vra internasionale gemeenskap om nie reis te verbied nie

Lees ook :

Afrika vra internasionale gemeenskap om nie reis te verbied nie
Afrika vra internasionale gemeenskap om nie reis te verbied nie fotokrediet: Canva

Lees ook: Kongo kry volgende week eerste entstof teen a-pokke

Afrika se openbare gesondheidsagentskap het die internasionale gemeenskap gevra om nie reis na die lande waar tans ‘n uitbraak van a-pokke is, te verbied nie.

Die direkteur-generaal van die Afrika-sentrum vir siektebeheer en voorkoming het pres. Ramaphosa se pleidooi vir internasionale solidaritei herhaal. Hy het gevra Afrika moenie gestraf word nie en herinner daaraan dat Afrika ander lande ondersteun het en nie reis verbied het tydens die uitbraak in 2022 nie.

Suid-Afrika is deur die SADC Business Council Tourism Alliance as ‘n veilige en verwelkomende reisgebied verklaar. Die SADC het gesê die risiko vir reisigers in Suid-Afrika is laag, maar mense moet steeds versigtigheid aan die dag lê.

Bronne: ECR, Moneyweb, The Independent

Lees ook: Kongo kry volgende week eerste entstof teen a-pokke

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief