Dingo weens slangbyt in intensiewesorgeenheid

Lees ook :

Foto: Dingo Facebook-blad

Dingo Dinkelman, ‘n openbare figuur en gewilde aanbieder vir Discovery en YouTube Wildlewe-kanale is onlangs deur ‘n slang gepik en het in die intensiewesorgeenheid van ‘n hospitaal beland.

Kirsty, Dingo se vrou, het sy aanhangers oor sy toestand op Facebook ingelig. Dingo is laat September deur ‘n giftige slang gepik, wat anafilaktiese skok veroorsaak het. Weens sy allergie vir teengifmiddel is hy in ‘n intensiewesorgeenheid opgeneem en dadelik aan ‘n ventilator in ‘n geïnduseerde koma geplaas. Kirsty het verduidelik Dingo word swaar gesedeer om sy liggaam hersteltyd te gee.

“Ons het ‘n baie lang pad voor ons.”

Kirsty het dankie gesê vir al die ondersteuning wat hulle ontvang.

“My man is die taaiste, dapperste en sterkste man wat ek ken. TJ, Maddy, Rex en ek is so dankbaar dat hy so hard baklei om by ons te bly. Ons bid en vertrou vir ‘n groot wonderwerk.”

Daar was nog nie weer nuus oor Dingo se gesondheid op sosiale media gemaak nie. Nuusflits het kommentaar gevra.

Lees meer oor Dingo hier onder:

Dingo is an award winning Discovery Channel and Youtube Wildlife presenter. Dingo is a wildlife conservationist and adventurer who currently hosts one of the fastest growing Youtube channels in South Africa, reaching more than 3 million viewers a month. Dingo actively strives to create a lasting connection between people and animals in the hope that this connection can in turn help to save them.

Father of three young children and husband to Kirsty, Dingo’s passion for wildlife conservation is contagious and the entire family lives and breathes to help conserve animals and the planet as a whole.

Dingo was born in Pietermaritzburg, South Africa and was raised in a family where wildlife had center stage. Influenced at a young age by his Dad, who worked for the local Wildlife Authority, he had a natural instinct for working with animals, particularly those with a more difficult personality.

This passion and enthusiasm for wild animals grew as he got older and he now spends every waking second of each day working with and promoting his conservation message around the world.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief