KYK: Bobby van Jaarsveld – liefdeslied na aankondiging van egskeiding

Lees ook :

Foto: Bobby van Jaarsveld

Bobby van Jaarsveld het kort na die aankondiging van sy egskeiding met Annatjie op 24 November, Niks Soos Liefde Nie, op 6 Desember vrygestel.

Die sanger het Sondag sy ondersteuners wat na sy nuutste vrystelling gaan luister het, met ‘n duim na bo op ‘n foto bedank.

“Hallo! Dis hoe ek voel oor julle ondersteuning 😅👏🏼Hoop julle het ‘n mooi Sondag! Ek pop net gou in om dankie te sê aan elke persoon wat al na ‘Niks soos Liefde nie’ gaan luister het. Ek waardeer dit regtig baie. Alles gaan ok wees op die einde, as dit nie ok is nie, dan is dit nog nie die einde nie. ❤️ As jy nog nie het nie, gaan luister en kyk na die nuwe lied en sit hom op die playlists! As jy braai… geniet dit. Ok bye.”

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief