Politieke partye wil ooreenkoms oor begroting teen April bereik

Lees ook :

Politieke partye wil ooreenkoms oor begroting teen April bereik fotokrediet: Canva

Die DA en ANC is besig om te werk om ‘n ooreenkoms oor die begroting te bereik voor dit aan die begin van April aan wetmakers voorgelê word.

Lees ook: Kyk hier die begrotingtoespraak

Dit volg na verskeie partye die begroting verwerp het oor ‘n plan om BTW te verhoog.

Die DA wil hê die nasionale tesourie moet eerder minder geld spandeer en daaraan werk om die ekonomie te verbeter, terwyl die ANC gesê het dit is nodig om BTW te verhoog.

Daar is ook spanning tussen die ANC en DA met sommige ANC-lede wat sê die DA tree steeds op asof dit die opposisieparty is.

Bronne: Polity, Moneyweb, Yahoo

Lees ook: Kyk hier die begrotingtoespraak

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief