Waarskuwing oor donderstorms vir vandag uitgereik

Lees ook :

Waarskuwing oor donderstorms vir vandag uitgereik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir dele van die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal uitgereik.

Lees ook: Ghislaine Maxwell wil hê hof moet vonnis omkeer

Die weerdiens het gewaarsku oor ‘n moontlikheid van skade aan infrastruktuur, hael, weerlig, moontlike motorongelukke weens gladde paaie en slegte sigbaarheid en beserings weens puin wat kan “rondvlieg”.

Mense word herinner om die weer vir enige verandering dop te hou.

Bron: SAWD

Lees ook: Ghislaine Maxwell wil hê hof moet vonnis omkeer

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief