American Airlines-Boeing raak aan die brand by lughawe

Lees ook :

American Airlines-vliegtuig raak aan die brand by lughawe fotokrediet: X

DENVER,VSA. – Die enjin van ’n American Airlines-vliegtuig het gister aan die brand geraak na dit by die Denver-lughawe geland het.

Lees ook: Ryanair-vliegtuig en helikopter mis mekaar rakelings oor stuuroutomaat

Rook het by die enjin van die Die Boeing 737-800 ná landing uitgekom. Die passasiers en bemanning is via ‘n vliegtuigvlerk ontruim en 12 passasiers is met ligte beserings na hospitale geneem.

Volgens die Federale Lugvaartadministrasie moes die vliegtuig oorspronklik in Dallas geland het, maar dit is na Denver gestuur toe vlieëniers ‘n enjinprobleem aangemeld het.

Bronne: DW – South Africa, New York Post, CBS News

Lees ook: Ryanair-vliegtuig en helikopter mis mekaar rakelings oor stuuroutomaat

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief