Johan Retief

Dr. Johan Retief was Suid-Afrika se nasionale pers-ombudsman van 2009 tot 2019. Hy was vir bykans ‘n dekade aan Die Burger verbonde, waar hy onder meer as hoof-sub en redakteur: buiteland, gewerk het. Hy het media etiek aan Stellenbosch gedoseer en is die skrywer van Media Ethics – An Introduction to Responsible Journalism (Oxford University Press, 2002). Hy woon in Yzerfontein in die Wes-Kaap.

Teken in op ons nuusbrief