Buitelandse beleggers word nie deur beurtkrag afgeskrik nie

Lees ook :

Vedanta Zinc International beoog om ’n verdere $800 miljoen in ’n sinkmyn en gietery-projek op Ghaamsberg in die Noord-Kaap te belê, ten spyte daarvan dat die kragvoorsiener tans sukkel om woonbuurte aldag van elektrisiteit te voorsien.

Deshnee Naidoo, die hoof uitvoerende beampte van Vedanta, het aan Reuters gesê: “Daar is ’n hoë kapasiteit elektrisiteit op ons kragnetwerk beskikbaar, maar ons is besig met navorsing om die oprigting van ’n kragopwekkingstasie op die myn moontlik te maak. Ons het ’n verdere 200 megawatts kapasiteit nodig om die raffinadery operasioneel te maak.”

Ghaamsberg is 675.5 km vanaf Kimberley tussen Pofadder en Springbok geleë.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief