DA rou oor dood van UIM-president Neil de Beer

Lees ook :

fotokrediet: X

John Steenhuisen, hoof van die DA, het in ‘n verklaring medelye aan die United Independent Movement uitgespreek vir die dood van Neil de Beer.

De Beer is aan kanker oorlede.

Steenhuisen het gesê: “Suid-Afrika het ‘n kragtige stem vir verandering verloor met sy afsterwe”.

Bron: DA

Lees ook: Reën in Oos-Kaap en KZN vir vandag voorspel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief