Misdaad
Kleuterskool-eienaar in China lewenslank tronk toe ná 247 kinders vergiftig is
Die eienaar van ’n kleuterskool in China is tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis nadat 247 kinders verhoogde loodvlakke in hul bloed gehad het. Giftige stowwe is doelbewus by kos gevoeg om…