Nuusflits – nuus oor ons

Lees ook :

Ons bring nuus na jou toe!

Nuusflits.com is ‘n aanlyn Suid-Afrikaanse koerant, wat daagliks honderdduisende Suid-Afrikaners van gratis nuus bedien.

Lees ook: Adverteer by Nuusflits om ons gehoor te bereik

2024 was ‘n jaar van groot groei. Nuusflits.com het gewys dat ons nie net nuus deel nie – ons staan uit in die digitale nuuswêreld.

Reikwydte van ons nuus

Webtuiste:

  • 31 miljoen events – nuus wat saak maak;
  • 8.5 miljoen kyke – ons inhoud is ‘n daaglikse moet lees;
  • 2.5 miljoen aktiewe gebruikers – lojale lesers met waardering.

Ons grootste leserstal is in Kaapstad, Pretoria en Gauteng, met die res van die land wat vinnig inhaal.

Nuusflits se nuus op Facebook + Facebook groei verstommend

  • Kyke: 55 miljoen
  • Likes: 430 000
  • Groei: 110.2K (50% gegroei)
  • Interaksie: 4.3 miljoen
  • Reikwydte: 49.8 miljoen (100% gegroei)
  • Skakelklikke: 8.2 miljoen (100% gegroei)

Ons doen ongeveer 500 – 700 plasings ‘n maand.

Instagram

  • Kyke: 731.4K
  • Reikwydte: 167.6K
  • Inhoudwisselwerking: 4.5K (100% gegroei)
  • Skakelklikke: 41

TikTok

  • Videokyke: 21 miljoen
  • Reikwydte: 13 miljoen
  • Likes: 135 000
  • Kommentare: 15 000

Verder kan Nuusflits se nuus op ons app, Nuusflits (Apple), (Android), op LinkedInXYouTubeTelegram of WhatsApp gelees word.

Ons sien uit om al ons lesers in 2025 op hoogte te hou van sake. As jy by ons wil adverteer, kontak nuus@nuusflits.com.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief