Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 1-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir dele van die Noord-Kaap en Noord-Wes uitgereik.
Lees ook: Medici sê 5 is gdood in Israeliese aanvalle op tente naby Khan Younis
Daar is ‘n moontlikheid van skade aan infrastruktuur, onderbreking van munisipale en noodsaaklike dienste, sowel as hael en oorstromings.
Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering en om lopende water en verspoelde paaie te vermy.
Bron: SAWD
Lees ook: Medici sê 5 is gdood in Israeliese aanvalle op tente naby Khan Younis





