Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik

Lees ook :

Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir dele van die Noord-Wes, Vrystaat en Gauteng uitgereik.

Lees ook: Meer as 100 mense in Suid-Oos Asië dood ná oorstromings en grondstortings

Daar is ‘n moontlikheid van hael, oorstromings, skade aan infrastruktuur, onderbreking van munisipale dienste en verlies van landbouproduksie.

Die publiek word herinner om lopende water en oorstroomde paaie te vermy. Die weerdiens herinner mense om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bron: SAWD

Lees ook: Meer as 100 mense in Suid-Oos Asië dood ná oorstromings en grondstortings

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief