Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik.
Lees ook: Thabo Bester wil toegang hê tot bankrekening en skootrekenaar
Die waarskuwing is geldig vir dele van die Oos-Kaap en Mpumalanga.
Daar is ‘n moontlikheid van oorstromings, hael, gevaarlike wind en bome wat omval.
Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.
Bron: SAWD
Lees ook: Thabo Bester wil toegang hê tot bankrekening en skootrekenaar





