Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 4-waarskuwing vir onstuimige wind vir die Oos-Kaap uitgereik. Hierdie waarskuwing is geldig tot môre.
Lees ook: Charlie Kirk-moordverdagte ‘werk nie saam met owerhede’ sê goewerneur
Daar is ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir onstuimige wind en gevaarlike deinings vir die Wes-Kaap van vandag tot die 17de uitgereik.
Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.
Bronne: SAWD
Lees ook: Charlie Kirk-moordverdagte ‘werk nie saam met owerhede’ sê goewerneur