KAAPSTAD. – Gerda Steyn, goue meisie van Suid-Afrikaanse atletiek, het vanoggend vir die sewende keer agtereenvolgens die vroue-afdeling van die Two Oceans-ultramarathon gewen.
Arthur Jantjies was eerste oor die wenstreep in die mansafdeling.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.
Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.
Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.