Nooddienste waarsku asmalyers ná pasiënt se dood
GAUTENG. – Die Volunteer Emergency Medical Response Unit (VEMRU) waarsku mense met asma om seker te maak hul pompies nie leeg is nie en…
Jongste nuus en belangrike ontwikkelings uit Suid-Afrika.
GAUTENG. – Die Volunteer Emergency Medical Response Unit (VEMRU) waarsku mense met asma om seker te maak hul pompies nie leeg is nie en…
NOORD-KAAP. – Willem Koper (26), wat voorheen aan moord skuldig bevind is, het in die Upington-landdroshof verskyn in verband met die beweerde moord op…
VRYSTAAT. – Die polisie ondersoek die beweerde diefstal van 174 verkiesingsplakkate van die DA in Hertzogville en die Malebogo-nedersetting. Die plakkate, wat na bewering…
Uiterste hitte hou toenemende gesondheidsrisiko’s vir swanger vroue, pasgeborenes en kinders in, waarsku die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO). Die WGO het saam met die Wêreldmeteorologiese Organisasie…
FRANKRYK. – Die Shamonda-virus, wat tot dusver hoofsaaklik by diere aangetref is, is vir die eerste keer by ’n mens bevestig nadat ’n ernstig…
GAUTENG. – Rand Water gaan die watertoevoer na munisipaliteite wat hul toegekende waterverbruik oorskry, begin beperk. Die besluit volg nadat herhaalde waarskuwings oor buitensporige…
NOORDWES. – ‘n Persoon het Donderdag matige beserings opgedoen in ’n ongeluk waarby ’n brandweerwa in die Rustenburg-gebied betrokke was. ResMed Emergency Medical Services…
Polk County Sheriff’s Office video in berig. VSA, FLORIDA. – ’n 3-jarige is Donderdagaand dood nadat hy homself na bewering per ongeluk met sy…
Die Ebola-uitbreking wat in Mei in die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK) verklaar is, het na vier ander lande versprei en raak nou Sentraal-,…
GAUTENG. – ’n Man is Donderdagoggend (22 Oktober) dood nadat hy vermoedelik probeer het om kabels by ’n City Power-elektrisiteitsfasiliteit in Booysens Reserve te…