Brekende Nuus

Redaksie

Nuusflits is ’n onafhanklike nasionale aanlyn koerant wat sedert Maart 2020 nuus uit al nege provinsies van Suid-Afrika in Afrikaans bring, met ’n Engelse afdeling. Die redaksie bestaan uit joernaliste en medewerkers regoor die land, onder leiding van die redakteur in Kaapstad.

Nuusflits is ’n lid van die Persraad van Suid-Afrika en onderskryf die Perskode vir Etiek en Gedrag vir Suid-Afrikaanse gedrukte en aanlyn media. Elke skrywer hieronder publiseer onder eie naam; klik op ’n naam of foto vir die volledige argief.

Una Engelbrecht

Una Engelbrecht

Subredakteur

Wanda Olivier

Wanda Olivier

Joernalis, Gauteng

Bert Mostert

Bert Mostert

Vryskutjoernalis

Henry Wright

Henry Wright

Motorskrywer

Jhandré Bredenkamp

Jhandré Bredenkamp

Vryskut-sportskrywer

Johan Maree

Johan Maree

Sportfotograaf en -skrywer