Kaapstad se swembaddens word heropen

Lees ook :

Kaapstad se swembaddens word heropen fotokrediet: Canva

KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad se afdeling vir parke en ontspanning het begin om die gemeenskapswembaddens in fases oop te maak vir die 2025/2026-somerseisoen.

Lees ook: Trump vra hoogste hof om skuldbevinding in E Jean Carroll-saak om te keer

Daar is 37 swembaddens in die metro met vyf wat deur die jaar oop is en 22 wat vir die somerseisoen oopmaak. Altesaam 29 swembaddens sal teen die einde van November oop wees en ‘n total van 36 sal teen 12 Desember vir die skoolvakansie toeganklik wees.

Die Vulindlela-swembad in Gugulethu sal vir ‘n onbepaalde tydperk toe bly vir opgraderings.

Bronne: City of Cape Town

Lees ook: Trump vra hoogste hof om skuldbevinding in E Jean Carroll-saak om te keer

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief