Kokkedoor vermis en gevind: ‘Sy is jammer’

Lees ook :

Foto: Food Lover's Market Secunda Mall

MPUMALANGA. – Kokkedoor Mariana Kotze was “kwaad vir haar man” en wou net “stilte” hê.

Só sê lt. kol. Jabu Ndubane, polisiewoordvoerder, aan Nuusflits nadat daar ’n grootskaalse soektog na Kotze plaasgevind het. Kotze het Maandag verdwyn toe sy op pad was om inkopies te doen.

Ndubane sê Kotzé het by ’n lodge in Kempton Park ingeboek, waar sy veilig gevind is. Sy is teruggeneem na Marloth Park. Ndubane sê Kotze het gesê sy is “jammer oor alles”.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief