GAUTENG. – ‘n Groep verdagtes het Saterdag ‘n juwelierswinkel in Johannesburg beroof.
Here is a video of the robbery at a jewellery store in Cresta, JHB, today.
— Yusuf Abramjee (@Abramjee) March 16, 2024
Over ten robbers…using hammers to smash the glass displays. The gang fled in two vehicles.#CrimeWatch pic.twitter.com/2o4j0BthCr
Volgens ‘n video-opname van die voorval wat deur Yusuf Abramjee gedeel is, het die rooftog in Cresta plaasgevind.
Hamers is gebruik om die uitstalkaste te breek, waarna die verdagtes glo in twee voertuie van die toneel gevlug het.
Nuusflits het polisiekommentaar gevra.
