KYK: Two Oceans-marathon – Gerda Steyn wen weer

Lees ook :

Foto: Two Oceans Marathon Facebook-blad

Gerda Steyn het vir die vyfde keer in ‘n ry die Two Oceans-marathon in die Wes-Kaap se vroue-afdeling gewen. Sy het vir die derde keer haar eie rekord verbeter en hierdie keer met twee minute.

Steyn is ook Suid-Afrika se wenner van die Comrades-marathon.

Sy het Dinsdag ‘n sosialemediaplasing gemaak waar sy die 56 km-roete besoek het en gesê het sy kyk na die mooi uitsig, aangesien sy nie Saterdag daarop gefokus sal wees nie.

Nadat sy oor die wenstreep is, het sy teruggedraai, gemaklik teruggedraf en interaksie met ondersteuners gehad. Steyn het die heeltyd geglimlag en op haar gemak gelyk terwyl sy onderhoude toegestaan het.

Irvette van Zyl het tweede geeïndig.

Lees die Two Oceans Marathon se sosialemediaplasing hier onder:

Gerda Steyn is our 𝐓𝐨𝐭𝐚𝐥𝐬𝐩𝐨𝐫𝐭𝐬 𝐓𝐰𝐨 𝐎𝐜𝐞𝐚𝐧𝐬 𝐌𝐚𝐫𝐚𝐭𝐡𝐨𝐧 𝟐𝟎𝟐𝟒 𝐰𝐨𝐦𝐞𝐧’𝐬 𝐔𝐥𝐭𝐫𝐚 𝐂𝐇𝐀𝐌𝐏 and indomitable, irrepressible 𝐆.𝐎.𝐀.𝐓. of all ages, having achieved the utterly impossible! Winning for a 𝐅𝐈𝐅𝐓𝐇 consecutive time, she has also smashed her own record for an unbelievable 𝐓𝐇𝐈𝐑𝐃 time, by over 𝐓𝐖𝐎 𝐌𝐈𝐍𝐔𝐓𝐄𝐒! As a seasoned champ, she promised to stick to her own meticulously calculated plan in yesterday’s elite athlete press conference; today she made good on that promise and how it has paid off!

Her customary bouncy stride never waivered. She looked strong from beginning to end, but it was on Constantia Neck that she once again showed her class, cementing her SA Road-Running GOAT status. It is now indisputable. 𝐖𝐄𝐋𝐋 𝐃𝐎𝐍𝐄 𝐂𝐇𝐀𝐌𝐏, 𝐖𝐄𝐋𝐋 𝐃𝐎𝐍𝐄 #𝐓𝐎𝐌 𝐐𝐔𝐄𝐄𝐍!! 👑#𝐖𝐎𝐌𝐀𝐍𝐃𝐋𝐀! 🥇

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App