KYK: Water uit ‘n toilet as ‘gesuiwerde water’ verkoop

Lees ook :

Foto: Skermgreep video Brandon X-profiel

Skok is uitgespreek oor ‘n video-opname wat op sosiale media te sien is van “gesuiwerde water” wat uit ‘n toilet aan klante verkoop word.

Die skok is wanneer die pyp uit die tenk teen die dak na ‘n agterste vertrek lei en in ‘n vuil toilet eindig.

Van die toilet loop die pyp na ‘n “suiweringsisteem” en dan al die pad terug na die tenk in die voorkant van die winkel.

Ontsteltenis hieroor kan duidelik in die video-opname gehoor word.

Nuusflits is nie seker of die insident in Roodepoort in Gauteng, of elders plaasgevind het nie.

Laat weet gerus in die kommentaar indien jy oor meer inligting beskik.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief