Maak gereed vir die Hospice ‘Kersfees in Julie’- middagete by die Horseshoe Inn

Lees ook :

Geniet op 28 Julie vanaf 12:30 tot 13:00 ‘n heerlike driegangmaaltyd by die Horseshoe Inn.

Koop nou jou kaartjies en maak solank jou bespreking sodat jy nie ‘n heerlike maaltyd van gammon, hoenderpastei, pampoenkoekies en nog meer misloop nie. Skakel 053 832 2591 of 082 550 6561 om jou kaartjies te koop.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Maak jou troudag ekstra spesiaal met die Horseshoe Inn Kimberley

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief