Man in hegtenis ná ontploffing by kuierplek

Lees ook :

Man in hegtenis ná ontploffing by kuierplek fotokrediet: Canva

GANSPAN. – ‘n Man (28) is Vrydag op Ganspan in hegtenis geneem vir moord en poging tot moord nadat 14 persone die nag van 27 Julie 2025 beseer is tydens ‘n kuiery by ‘n sjebeen op Ganspan.

Lees ook: Polisie ondersoek drie moorde in Muizenberg

Die 14 het buite om ‘n vuur gesit en kuier toe ‘n tydelike kragonderbreking ontstaan het. ‘n Persoon het ‘n onbekende voorwerp in die vuur gegooi, wat tot ‘n ontploffing gelei het. Al 14 persone is beseer en na ‘n hospitaal geneem, waar drie mense aan hulle beserings beswyk het.

Enigiemand met inligting oor die insident kan kol. Letlhogonolo Kanakang by 071 686 1360 of kol. Corrie Coghlan by 071 686 0020 skakel.

Bron: SAPD

Lees ook: Polisie ondersoek drie moorde in Muizenberg

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief