Of jy jou nuus vroegoggend op WhatsApp lees, deur Facebook blaai of gou op Threads inloer – daar is ’n goeie kans dat Nuusflits reeds deel van jou dag is.
En as jy nog nie deel van die gemeenskap is nie, is daar baie maniere om aan te sluit.
Nuusflits Nuus en Nuusflits SA het saam sowat 460 000 Facebook-volgelinge. Op Threads volg nog sowat 90 000 mense Nuusflits se nuus en gesprekke.
Die gemeenskap groei ook op ander kanale: sowat 20 000 mense volg Nuusflits op TikTok, 7 000 op Instagram en 4 000 op die WhatsApp-kanaal.
Jou nuus, op jou manier
Van die groot stories wat Suid-Afrika raak tot nuus uit dorpe en gemeenskappe: Nuusflits bring elke dag Afrikaanse nuus aan lesers in al nege provinsies.
Jy kan die koerant gratis by nuusflits.com lees, op jou gunsteling sosiale kanaal volg of die Nuusflits-toep op jou foon aflaai. Die toepassing is beskikbaar in die Apple App Store en op Google Play.
Nuusflits is ook ’n lid van die Persraad van Suid-Afrika.
Aan elke leser wat ons volg, ’n berig deel of elke dag kom inloer: dankie dat jy deel is van Nuusflits se groeiende gemeenskap.
Volg Nuusflits
- Facebook: Nuusflits Nuus en Nuusflits SA
- Threads: Nuusflits
- WhatsApp: Volg die Nuusflits-kanaal
- TikTok: Nuusflits
- Instagram: Nuusflits
- Telegram: Nuusflits
- LinkedIn: Nuusflits
- Oggendbrief: Teken in vir die nuusbrief
- Toep: Apple App Store | Google Play
- Lees die koerant: nuusflits.com
Nuusflits. Suid-Afrika se Afrikaans se gratis dagblad.