Ontbinde liggaam van man ontdek

Lees ook :

Foto's: Reaction Unit South Africa

KWAZULU-NATAL. – Die onbinde liggaam van ‘n man is Donderdag in ‘n huis in ‘n informele nedersetting in Mhlasini ontdek.

Reaction Unit South Africa sê inwoners het omstreeks 13:40 oor ‘n reuk uit die bure se huis gebel. Met aankoms het reaksiebeamptes deur ‘n gaping in die deur die man aan ‘n tou van ‘n houtbalk sien hang.

Volgens bure is die man Sondag laas gesien.

Die polisie was op die toneel teenwoordig.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief