Lees ook: Ramaphosa verleng weermag se tyd in Mosambiek en die Kongo
REPUBLIEK DIE KONGO. – Die Suid-Afrikaanse weermag het die dood van een van sy soldate bevestig wat aan diens was in Sake, die Republiek die Kongo.
Sers. Mbulelo David Ngubane (39), ’n mediese praktisyn, is gister doodgeskiet in ’n ambulans toe hy gewonde soldate gehelp het.
Hy is dood tydens kontak tussen die M23-rebelle en regeringsmagte.
Die weermag het gesê sy dood is teen die internasionale norme van gewapende konflik.
Bronne: IOL, The Citizen, The Africa
Lees ook: Ramaphosa verleng weermag se tyd in Mosambiek en die Kongo





